Omar ibn Said

Omar ibn Said
Omar ibn Said, ongeveer 1850
Gebore
Omar ibn Said

1770
Futa Toro, Senegal
Sterf
Bladen County, Noord Carolina, VSA
NasionaliteitAfro-Amerikaner
Alma materFormele Islamitiese onderwys in Senegal
BeroepGeleerde, slaaf

Omar ibn Said (Arabies: عمر بن سعيد Umar bin Saïd; 1770–1864) was 'n geleerde wat gebore is in die huidige Senegal in Wes-Afrika, en in 1807 verslaaf is en na die Verenigde State vervoer is. Daar, terwyl hy vir die res van sy lewe 'n slaaf was het hy 'n reeks werke met geskiedkundige en teologiese waarde geskryf, waaronder 'n postume en later bekende outobiografie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search